Daaglikse Bybel Vers: Psalm 23:6

Daaglikse Bybel Vers:              Psalm 23:6‘Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.’

Daaglikse Bybel Vers:              Psalm 23:6

Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.

– God se goedheid en genade is deel van Sy plan vir jou lewe.
– Sy goedheid en guns sal vir al die dae van jou lewe, deel van jou lewe wees.
– Ten einde sal ons Hom van aangesig tot aangesig sien en ons sal vir ewig met Hom wees.
– Verwag dat Sy goedheid en guns jou vandag en elke dag sal volg.

Gebed: Vader, dankie vir die wonderlike beloftes wat U aan my gegee het. Ek ontvang U goedheid, genade en ewigdurende liefde vandag in my lewe. Mag ek U teenwoordigheid in my lewe vandag en vir ewig ken. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010