A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Psalm 19:8

Daaglikse Bybel Vers: Psalm 19:8‘Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.’

‘Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.’

– Wanneer ons nie weet wat om te doen nie, kan ons altyd vir God raad vra.
– Wanneer dit lyk of die lewe buite beheer is, kan Sy instruksies ons op die regte pad plaas.
– Volg God se leiding en jou siel sal verkwik word.
– Lewe volgens Sy beginsels en jy sal in wysheid en krag wandel.

Gebed: Vader, ek kies om U en U instruksies vir die lewe, te volg. Ek herken dat U weet wat in my beste belang is, en ek kies om U te volg. Ek bid dat U my sal versterk, verkwik en my U wysheid, gee. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010