‘Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan.’
– Uiteindelik lei die doen van die regte ding altyd na seëninge.
– Die bose mag vir ‘n oomblik voorspoedig wees, maar die Here sal wag hou oor die regverdige.
– Die Here hou nie net wag oor ons treë nie Hy hou wag oor ons hele lewe.
– Hy weet wat Hy vir ons beplan en Hy wil ons langs Sy pad vir ons, lei.
Gebed: Vader, dankie dat U op die oomblik oor my en my lewe waghou. Ek kies om te doen dit wat U behaag en wat vir U verheerlik, want ek weet dat ek uiteindelik U seën en U guns op my sal sien rus. Amen.