‘Onse Here is groot en ryk aan krag; sy vestand is oneindig.’
– Ons dien ‘n groot, wonderlike God.
– Hy is almagtig en kan doen wat vir die mensdom onmoontlik lyk.
– Niks is vir Hom onmoontlik nie, jou situasie ingesluit.
– Hy ken elke besonderheid van ons lewens en gee terdeë vir elkeen van ons om
Gebed: Vader, dankie vir U oneindige begrip van alles tenopsigte van my lewe en my situasie. Ek herken dat U magtig is, en dat U krag kan doen dit wat ek nie op my eie sou kon doen nie. Amen.