‘gee ons vandag ons daaglikse brood– Die Here is die Een wat presies voorsien wat ons nodig het.
– Ons kan elke dag op Hom staatmaak om te voosien dit wat ons vir daardie dag nodig het.
– Party dae het ons krag nodig, en ander dae het ons hoop nodig, en Hy weet dit.
– God sal self in jou daaglikse behoeftes voorsien.
Gebed: Vader, dankie dat U uit u eindelose voorraad sal voorsien dit wat ek nodig het. U is die Een wat ons daaglikse brood vir ons GEE. Ek sal op U vertrou en nie bang wees nie. Amen.