Daaglikse Bybel Vers: Matthéüs 4:4

Daaglikse Bybel Vers:              Matthéüs 4:4‘'….: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.’

Daaglikse Bybel Vers:              Matthéüs 4:4

‘’….: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.’

– Die mensdom het voedsel (brood) nodig om te oorleef.
– Maar daar is ander behoeftes in die lewe wat nie met fisiese dinge bevredig kan word nie.
– Daar is ‘n groter dimensie dan net ons fisiese bestaan.
– Daar is ‘n aspek van ons daaglikse lewens wat net God kan voorsien.

Gebed: Vader, ek herken vandag dat ek U in my lewe nodig het. Ek kan nie van fisiese brood alleen lewe nie, ek het U en U woorde van lewe nodige om my te onderhou en deur te dra. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010