Daaglikse Bybel Vers: Lukas 6:38

Daaglikse Bybel Vers: Lukas 6:38‘Gee, en aan julle sal gegee word. 'n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.’

Gee, en aan julle sal gegee word. ‘n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.

– Die grootste voorbeeld van gee was toe God sy Seun gegee het.
– Ons is volgens sy beeld ontwerp om vir ander ‘n seën te wees.
– Ons lewens kan ‘n seën wees, of ons kan dit wat aan ons toevertrou is, vir onsself opgaar.
– Gee van jouself, jou vriendelikheid en liefde, en dit sal na jou toe terugkom.

Gebed: Vader, dankie dat ek ‘n instrument van seën in U hand kan wees. Help my om nie terug te tree wanneer U wil hê dat ek vorentoe moet tree en  ‘n seën wees nie. Mag ek u voorbeeld volg, net soos U u Seun aan die wêreld gegee het. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010