‘Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan.’
– Die dood en die graf kon ons Verlosser nie gevange hou nie.
– Hy het die krag van ons uiterste vrees verbreek en ons lewe gegee.
– Hy het opgestaan uit die dood en Hy is Heer van almal.
– Staan nou op tot die nuutheid van die lewe wat Hy aan jou gee!
Gebed: Vader, ek vier die wonderlike feit dat U uit die dood opgestaan het en dat U leef, en dat U in my leef. Ek sal lewe en nie sterwe nie, en ek sal U getrouheid in my lewe sien Amen.