‘dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.’
– Dit is verbasend om te dink dat ons Verlosser spesifiek met ons in gedagte, gebore is.
– Alles omtrent Sy geboorte was verbasend en wonderlik.
– Die kind, Wie se geboorte ons vier, was beide ‘n Verlosser en die Here.
– Mag die werklikheid en die vreugde van Sy geboorte vir jou ‘n lewende realiteit wees!
Gebed: Vader, dankie vir die groot geskenk van ‘n Verlosser wat vir die hele mensdom en vir my, gebore is. Ek ontvang U Seun as ‘n geskenk aan my, en ek ontvang Hom as my Verlosser en my Here. Amen.