‘dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want Sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; U trou is groot.’
– Elke dag en in elke nuwe seisoen van die lewe, kan ons God se getrouheid ken.
– Daar is dinge waarvan ons seker kan wees: Sy liefde, Sy goedertierenheid en Sy getrouheid
– Sy voortdurende liefde sal jou deur die komende jaar, dra.
– Elke oggend is Sy barmhartighede nuut, en Sy wonderbare getrouheid duur voort.
Gebed: Vader, waar ek hierdie nuwe jaar begin, ontvang ek U konstante liefde, en U vars genade, om my dag na dag te help. Ek sal op U vriendelikheid en getrouheid teenoor my vertrou, want U sal my nooit verlaat nie. Amen.