‘…dat Ek met jou sal wees soos Ek met Moses gewees het.’
– Soms begeer ons dat God ook met ons sal wees soos wat my met die manne van ouds was.
– Die waarheid is dat Hy vandag met ons is nes wat Hy met die manne van ouds was.
– Hy is nou met jou en Hy sal jou dra.
– Jy kan in vrede leef en vertroue hê want Hy is met jou!
Gebed: Vader, dankie dat nes U die mense in die Bybel onderhou en gedra het sal U dieselfde vir my ook doen. Ek herken nou dat U met my is en ek hoef niks te vrees nie. Amen.