Daaglikse Bybel Vers: Josua 1:9

Daaglikse Bybel Vers: Josua 1:9‘Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan.’

‘Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan.’

– Die Here is altyd met jou.
– Die lewe kan in vele rigtings lei, maar dit maak nie saak waarheen die pad mag lei nie, Hy is met jou
– Hy is op die oomblik met jou.
– Moet dus nie bevrees of mismoedig wees nie, die Here sal aanhou om met jou te wees.

Gebed: Vader, dankie dat U op die oomblik hier met my is. Ek het niks om te vrees of oor te twyfel nie, want U sal my nooit verlaat nie. U sal altyd daar wees en U sal altyd met my wees. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010