‘so is my krag nou nog, om te veg en om uit te gaan en in te gaan.’
– Met God se hulp sal jou krag vernuwe word.
– Jy mag dalk ‘n bietjie moeg en uitgeput voel, maar Hy sal jou met nuwe krag vul.
– Die lewe mag jou krag dreineer, maar Hy kom om jou met Sy genade te vul.
– Hou goeie moed, Hy sal jou hart versterk.
Gebed: Vader, ongeag wat ek moes hanteer, weet ek dat U met my is en U sal my versterk sodat ek sterk genoeg sal wees om die goeie stryd te stry en te wen. Amen.