A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Josua 1:2

Daaglikse Bybel Vers: Josua 1:2‘....; maak jou dan nou klaar, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat Ek aan hulle, die kinders van Israel, sal gee.’

….; maak jou dan nou klaar, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat Ek aan hulle, die kinders van Israel, sal gee.

– Die oomblik wat ons ‘n besluit neem en na iets begin beweeg, gebeur dinge.
– Daar moet ‘n ‘opstaan’ en ‘n ‘vorentoe beweeg’ wees om veld te wen.
– Dit verg dat ons sterk en baie dapper moet wees.
– Moenie met jou gemak-sone tevrede wees nie, tree vorentoe tot in ‘n nuwe dimensie.

Gebed: Vader, Ek kies om op te staan en vorentoe en weg van my gemak-sone te beweeg, tot binne U planne en doele vir my lewe. Ek gaan nie langer vashou aan die ‘bekende’ ten koste van die ‘nuwe’ wat U vir my voorberei het, nie. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010