A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Johannes 3:27

Daaglikse Bybel Vers: Johannes 3:27‘Johannes antwoord en sê: 'n Mens kan niks aanneem as dit hom nie uit die hemel gegee is nie.’

Johannes antwoord en sê: ‘n Mens kan niks aanneem as dit hom nie uit die hemel gegee is nie.’

– Alles wat ons in die lewe het, is ‘n geskenk uit die hand van God.
– Die lewe self is ‘n geskenk, en die asem in ons longe is ‘n gawe van God.
– Moenie dinge as vanselfsprekend aanvaar nie.
– Elke goeie en perfekte geskenk kom van die Here na ons toe.

Gebed: Vader, dankie dat U die Gewer is van elke seën en skat wat ek in my lewe geniet. Ek sal U loof solank as wat U my die asem in my longe leen. Ek besef dat elke goeie ding van U af kom. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010