A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Johannes 1:14

Daaglikse Bybel Vers: Johannes 1:14‘En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom – vol van genade en waarheid.’

En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom – vol van genade en waarheid.

– Die Here wil Sy tuiste in jou hart kom maak.
– Jou hart is die perfekte vorm en spasie vir die Skepper van die heelal.
– Hy staan voor die deur van ons harte en roep tot ons om Hom in te nooi.
– Hy sal jou hart met sy onfaalbare liefde en getrouheid kom vul.

Gebed: Vader, ek gee my hart vandag aan U. Ek open die deur en ek ontvang alles wat U vir my voorberei het. Maak Uself tuis by en in my. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010