A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Jesaja 54:10

Daaglikse Bybel Vers:              Jesaja 54:10‘Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, sê die HERE, jou Ontfermer.’

Daaglikse Bybel Vers:              Jesaja 54:10

Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, sê die HERE, jou Ontfermer.

– Soms gaan ons deur tye van onsekerheid en selfs bewing.
– Maar niks wat die lewe ons bied sal God se liefde van ons verwyder nie.
– Materiële dinge mag ons faal, maar Sy liefde en beloftes bly sekuur.
– Jy kan vasstaan en sekuur wees in die Here en Sy groot liefde vir jou.

Gebed: Vader, ek ontvang U goedertierenheid teenoor my. Ek verwerp elke twyfel en aarseling en ek staan vas op die fondasie van U liefde, maak nie saak wat die omstandighede is waarin ek myself bevind nie. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010