‘Wend julle tot My en laat julle red, alle eindes van die aarde! Want Ek is God, en daar is geen ander nie.’
– Gedurende die lewe is daar baie dinge wat ons om hulp kan vra.
– Maar daar is net een Here en een God na Wie ons moet draai.
– Dit is wanneer ons tot Hom draai dat ons Sy reddende krag kan ken en ondervind.
– Hy alleen is God en daar is geen ander nie.
Gebed: Vader, Ek besef dat U die Een is wat ek waarlik in my lewe nodig het. Vandag, hier, op die oomblik, wend ek myself tot U. Ek onderwerp myself aan U en vra U om my te help en te red. Amen.