Daaglikse Bybel Vers: Jesaja 40:31

Daaglikse Bybel Vers:              Jesaja 40:31‘maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.’

Daaglikse Bybel Vers:              Jesaja 40:31

maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

– Die Here belowe dat Hy jou die krag sal gee wat jy nodig het.
– Terwyl jy op Hom vertrou en aanhou om op Hom te hoop sal Hy vir jou nuwe krag gee.
– Wanneer ons Sy krag geniet, kan ons soos arende vlieg.
– Sy krag maak dit vir ons moontlik om te stap, hardloop en vlieg sonder om op ons eie te sukkel.

Gebed: Vader, dankie vir die belofte van krag wat U aan ons wil skenk. Dit is ‘n vreugde om te weet dat U ons krag sal wees in enige situasie. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010