Daaglikse Bybel Vers: Haggai 1:13

Daaglikse Bybel Vers: Haggai 1:13‘Daarop het Haggai, die boodskapper van die HERE, kragtens die boodskap van die HERE, met die volk gespreek en gesê: Ek  is met julle, spreek die HERE.

Daarop het Haggai, die boodskapper van die HERE, kragtens die boodskap van die HERE, met die volk gespreek en gesê: Ek  is met julle, spreek die HERE.

– Ons het almal ‘n woord van die Here nodig.
– ‘n Woord van die Here sal al ons twyfel en vrese verwyder.
– Die Here kan met ons in vele maniere spreek en vanuit onverwagte bronne.
– Wanneer die Here spreek, moet ons gereed wees om op te staan en te doen wat Hy sê.

Gebed: Vader, ek vra dat U met my moet spreek en my in my situasie en omstandigheid moet lei. Mag my ore oop wees, en my hart ontvanklik wees, en mag ek met vertroue en determinasie reageer.  Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010