En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
– Wanneer die Here praat, gebeur dinge.
– Wanneer Hy Sy Woord en Sy belofte aan ons gee, sal Hy dit uitvoer.
– Selfs in die duisternis, as Hy sê ‘Laat daar lig wees’, moet die duisternis vlug.
– Glo in Hom, en mag Sy lig skyn in enige duisternis wat jy ondervind.
Gebed: Vader, dankie dat wanneer U spreek, bring U lig in die duisternis, hoop in wanhoop en krag in swakheid. Mag my lewe met U lig gevul wees. Amen.