Daaglikse Bybel Vers: Galàsiërs 5:13

Daaglikse Bybel Vers:              Galàsiërs 5:13‘Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as ‘n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde.’

Daaglikse Bybel Vers:              Galàsiërs 5:13

Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as ‘n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde.

– Vryheid is iets wat die Here wil hê dat elkeen van ons moet ken en geniet.
– Dit was eenvoudig net vir vryheid se onthalwe dat Christus gekom het om ons vry te maak.
– Vryheid kom met verantwoordelikheid.
– Ons is nie vry om te doen wat ons wil nie, maar ons is vry om vir ander te dien en ‘n seën vir hulle te wees.

Gebed: Vader, mag ek die vryheid waarmee U my geseën het, gebruik om ‘n seën vir ander te wees. Mag ek met nederigheid en liefde ander dien en in die proses die wereld ‘n beter plek maak. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010