A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Filippense 4:8

Daaglikse Bybel Vers: Filippense 4:8‘Verder, broers, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is,

Verder, broers, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is, – watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

– Die soort gedagtes wat ons dink het ‘n diepsinnige invloed op die soort lewens wat ons lei.
– As ons vrees en benoudheid bedink sal ons in vrees en benoudheid lewe.
– As ons hoop en seën bedink sal ons in hoop en seën lewe.
– Moenie toelaat dat jou gedagtes jou oorheers nie, rig jou gedagtes op die Here.

Gebed: Vader, vergewe dat ek soms toelaat dat my gedagtes ‘n oes van vrees en twyfel voortbring. Ek rig my gedagtes vandag op U. Vul my lewe met vertroue en verwagtende hoop in U, want U is my krag en my hoop. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010