Daaglikse Bybel Vers: Exodus 19:5
‘…, sal julle my eiendom uit al die volke wees, … ’
– Jy is waardevol en kosbaar vir God en Hy het jou lief.
– Jy is sy skat en Hy sal nie toelaat dat jy uit sy hand uitgeruk word nie.
– Niemand kan God se skatte van Hom af wegneem nie.
– Laat ons Hom met ons hele hart volg en kom ons geniet die feit dat ons Sy skat is.
Gebed: Vader, dankie dat ek kan weet dat in U oë is ek waardevol en kosbaar. Ek kies om te doen wat U behaag omdat U die Een is wat my ken en vir my omgee. Amen.