‘…; dan kan die volk uitgaan en die dagmaat van elke dag insamel, … ’
– Die Here sal elke dag voorsien wat ons vir daardie dag nodig het.
– Hy het ons leer bid: ‘Gee ons vandag ons daaglikse brood.’
– Moenie toelaat dat ontevredenheid en hebsug veroorsaak dat jy meer wil hê nie.
– Ontvang wat Hy gee en jou mee voorsien, en verwag dat Hy getrou sal wees.
Gebed: Vader, dankie dat U die een is wat ons daaglikse brood voorsien. U is my broodwinner, en ek sal lewe met hierdie konstante verwagting dat U in my behoeftes sal voorsien. Amen.