Daaglikse Bybel Vers: Exodus 10:23
‘Maar al die kinders van Israel het lig in hulle woonplekke gehad.’
– Selfs al was die volk van God deur donkerte omring, het hulle lig gehad.
– In ‘n wêreld gevul met donkerte, kan ons dit geniet en kan ons in Sy wonderlike lig lewe.
– Moenie nog meer donkerte verwag nie, glo dat Sy lig jou pad sal belig.
– Sy lig in jou lewe maak al die verskil en bring presies wat jy nodig het.
Gebed: Vader, dankie dat tenspyte van die donkerte van die wêreld wat my omring, kan ek in U lig lewe. Mag die warmte en vertroosting van U lig my lewe vul en oorvloed! Amen.