‘Want as ek swak is, dan is ek sterk.’
– Net omdat jy swak voel, beteken dit nie dat jy misluk nie.
– Trouens, swakheid is iets wat veroorsaak dat ons selfs meer op God staatmaak.
– Terwyl ons op Hom vertrou, word ons sterker as wat ons, ons ooit kan indink.
– Soos wat ons van menslike krag tot Goddelike krag beweeg, word ons waarlik bemagtig.
Gebed: Vader, ongeag hoe ek vandag voel, kies ek om op U sterkte, U vermoë en U krag staat te maak. Mag ek in Goddelike krag wandel terwyl ek dag na dag op U vertrou. Amen.