Daaglikse Bybel Vers: 2 Konings 18:20
‘…? Op wie vetrou jy nou, …..?’
– Hierdie is ‘n vraag wat ons in ons eie harte moet antwoord.
– Ons moet onsself herinner dat ons hulp van die Here kom.
– Ander moet ook sien dat ons op iets groter en goddelik vertrou.
– Ons vertrou nie op geld of besittings nie, want God is ons hoop en vertroue.
Gebed: Vader, Ek verkaar dat my vertroue, hoop en geloof in U is! Ek sal nie op die ‘arm van vlees’ staatmaak nie want my verwagting is in U. Amen.