‘…, omdat ons gehoop het op die lewende God wat ‘n behouder is van alle mense, insonderheid van die gelowiges.’
– Hierdie is ‘n goeie tyd van die jaar om ‘n paar kwaliteits besluite te neem.
– Neem ‘n rukkkie en herbevestig jou hoop in die Here.
– Jy kan op Hom staatmaak waar jy die toekoms betree.
– As jy net kan glo, is alles moontlik.
Gebed: Vader, ek sien vol hoop en geloof uit dat U my Verlosser sal wees en dat niks in my toekoms sal gebeur wat ek nie sal kan hanteer as U met my is nie. Amen.