‘En vrees hulle glad nie, en wees nie ontsteld nie.’
– Hierdie woorde is tydens ‘n tyd van beproewinge en probleme, geskryf.
– Hulle is geskryf om mense wat ‘n moeilike tyd moes aandurf, aan te moedig .
– Hierdie woorde kan ook vir jou waar wees in die uitdagings wat jy moet aandurf.
– Wat jy ookal moet hanteer, moenie bevrees of ontsteld wees nie.
Gebed: Vader, my hoop en my vertroue is op U. Ongeag wat ek moet hanteer, weet ek dat U altyd met my is en U sal my Skild en Beskermer wees. Amen.