Daaglikse Bybel Vers: 1 Kronieke 5:20
‘….; want hulle het God aangeroep in die oorlog, en Hy het hulle verhoor, omdat hulle op Hom vertrou het.’
– Ons kan God enige tyd aanroep, maar veral gedurende die stryd wat ons voer.
– Miskien voer jy ‘n stryd in ‘n area, roep die Here aan.
– As jy op Hom vertrou sal Hy die oorwinning in jou situasie bring.
– Verwag dat gebed verhoor sal word waar jy jou geloof en vertroue in Hom plaas.
Dus vertrou ek U Amen.