Daaglikse Bybel Vers: 1 Kronieke 14:15
‘…, want God het voor jou uitgetrek….’
– Die Here het vooruit gegaan en Hy het die weg vir jou voorberei.
– Tree met vertroue vorentoe.
– Die God van engel leërs is altyd aan jou sy.
– Die stryd is nie joune nie, maar God sin.
Gebed: Vader, U is die Een wat my lewe lei en rig. Op U bevel sal ek vorentoe tree en ek sal vol vertroue wees want U het voor my uit gegaan. Amen.