‘en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag ogewek is volgens die Skrifte;
– Ek wil jou daaraan herinner dat jy ‘n lewende Here dien.
– Die lewende God is jou Verlosser en jou Goeie Herder.
– Omdat Hy leef, kan jy vandag en môre met vertroue aandurf.
– Omdat Hy leef, kan jy vertrou en weet dat Hy wonderwerke kan doen.
Gebed: Vader, dankie dat ek geen rede het om hopeloos of moedeloos te voel nie. U leef en U laat alles vir my ten goede, werk. Amen.