Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.’
– Daar is altyd iets waaroor ons kan bly wees en God dankbaar oor kan wees.
– Pesoonlike trots en roem is iets wat ons moet vermy.
– Maar om te vier en te vertel wat die Here gedoen het, is die regte ding om te doen.
– Dink waaroor jy dankbaar kan wees en vier die goeie dinge.
Gebed: Vader, vandag kies ek ‘n ander houding. Ek kies om myself aan U getrouheid te herinner en om U grootheid te verklaar en te vier, my Here en my God. Amen.