‘…: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie.’
– Ons moet nooit twyfel aan die Here se goedheid teenoor ons nie.
– Selfs al gaan ons deur moeilike tye, is Sy goedheid nog teenwoordig.
– Daar is geen duisternis in Hom nie, laat gaan dus enige verkeerde ongeloof.
– Verwerp elke ongeoorloofde suspisie tenopsigte van Sy getrouheid en glo.
Gebed: Vader, U is my lig en my verlossing. Ek sal vertrou en nie vrees nie. Ek sal glo dat U goed is en dat daar ‘geen duisternis’ in U hart teenoor my is nie. Amen.