1 Samuel 17:47
‘want die stryd behoort aan die HERE,’
– God is nie hulpeloos wanneer dit kom by die dinge waarmee jy te kampe het nie.
– Sommige van die stryd wat ons moet stry, moet in God se hande gelaat word.
– Die Here kan Sy eie eer en waarheid verdedig.
– Vertrou op God se krag en moenie deur omstandighede oorweldig word nie.
Gebed: Vader, help my om te sien dat die stryd aan U behoort. Ek kies om in my gevegte, op U krag te vertrou. Ek vertrou op U krag en op U vermoë om my te verlos. Amen.