Jou Woord vir 25 Mei 2026

Lukas 11:13
‘As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?’

Lukas 11:13

‘As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?’


– Ons moenie agteroor sit en wag dat iets gebeur nie.
– Ons moet uittree en die Here vra vir dit wat ons nodig het.
– Bid, en julle sal ontvang en julle blydskap sal volkome wees.
– Sy krag is vir jou beskikbaar. VRA net!

Gebed: Vader, ek kom na U toe en vra vir U hulp, krag en leiding. Dankie dat U ‘n liefdevolle Vader is wat goeie gawes aan Sy kinders gee. Vul my hart met geloof om vrymoedig te vra en U ten volle te vertrou. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010