Jou Woord vir 11 November 2024

Johannes 15:15
‘…Maar Ek het julle vriende genoem,…’

Johannes 15:15

‘…Maar Ek het julle vriende genoem,…’


– ‘n Persoonlike verhouding met die Here is deel van Sy plan vir jou lewe.
– Hy nooi jou uit om nader te kom en om die vreugde van Sy vriendskap te ken.
– Hierdie vriendskap met God beteken dat jy nie van Hom geskei is nie.
– Om ‘n vriend genoem te word, gee ons die vertroue om te weet dat Hy ons liefhet.

Gebed: Vader, dankie vir U liefde en omgee vir my. Dit is wonderlik om te weet dat ek met die Een wat my volkome ken en verstaan, vriendskap kan geniet. Ek kies om daagliks met U te wandel, en om die kosbare geskenk van vriendskap wat U my bied, te kan geniet. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010