2 Korinthiërs 3:17
‘Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid.’
– Waar die Gees van die Here toegelaat word om te heers, bring Hy vryheid.
– Ons het almal vryheid in een of ander gebied van ons lewens nodig.
– Vryheid van dinge wat jou terughou, is deel van God se plan vir jou.
– Laat die Here dus in jou lewe inkom, laat Sy Gees kom en jou verander.
Gebed: Vader, dank U dat U vryheid in my lewe bring waar die vyand graag wil teruggehou en verhinder dat ek vooruitgang. Here, kom deur U Gees, in U sterkte en U krag en beweeg in my lewe op U eie spesiale wyse. Amen.