‘…,want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.’
– Jou Hemelse Vader het jou lief en versorg jou.
– Hy sê: ‘Ja, ek sal jou help. Ja ek sal jou ondersteun!’
– Hy spreek lewe, hoop en sterkte in elke area van jou lewe in.
– Hy sê jy moenie moedeloos of intimideer word nie want Hy is daar.
Gebed: Vader, dankie dat U op die oomblik hier met my is. U herinner my van U sterkte wat vir my beskikbaar is. Ek aanvaar die sterkte en die hulp wat U my aanbied en ek staan sekuur in U hande. Amen.