‘…, om te laat herlewe die gees van die nederiges en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.’
– Die Here wil hê dat ons herstel, heel en vol moed moet wees.
– Die lewe kan ons soms wreed behandel en ons gedreineer en leeg agterlaat.
– Maar Hy wil op sy eie sagte manier kom en ons herstel en laat herleef.
– Hy kan ‘n verpletterde gees en ‘n gebroke hart neem en hulle volkome herstel.
Gebed: Vader, dankie dat U die groot Hersteller is en die Een is wat ons kom laat herleef. Ek bid dat terwyl ek U vertrou, U nuwe lewe in my hart en gees sal inasem, Amen.