‘Here, wees ons genadig, op U wag ons; wees hulle arm elke môre, ja, ons verlossing in die tyd van benoudheid!’
– Ons kan elke oggend sy krag en sy nuwe genade in ons lewens ken.
– Vanweë sy krag kan ons elke dag met hoop in ons harte begin.
– Daar sal tye van benoudheid kom, maar selfs dan sal Hy jou red.
– Rus in Hom, laat jou hart versterk en vernuwe word.
Gebed: Vader, waar ek oor vandag en die toekoms wat voor my lê nadink, kies ek om my krag van U af te trek. U sal my die krag gee wat ek nodig het, en U sal my in oorwinning deur hierdie seisoen bring. Amen.