Daaglikse Bybel Vers: Psalm 30:5b

Daaglikse Bybel Vers: Psalm 30:5b‘Gisteraand was daar nog trane en vanmôre lag ek al weer.’

Gisteraand was daar nog trane en vanmôre lag ek al weer.’

– Ons gaan wel deur seisoene van duisternis en probleme.
– Die vreugde is die wete dat daardie tye nie vir altyd duur nie.
– Eendag, op die vasgestelde tyd, sal dit eindig, en ons sal dit kan vier.
– Moet dus nie in die ‘nagseisoen’ leef nie, maar leef in afwagting vir die oggend wat kom.

Gebed: Vader, dankie vir die hoop op ‘n nuwe dag wat ek in U het. Ek sien met verwagting uit na die vreugde wat U vir my voorberei het. Ek verklaar dat u vreugde my krag gee, ongeag hoe donker die nag is. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010