‘.., Ek (die Here) sal daar voor jou by die rots … staan– Desperate tye vra desperate maatreëls.
– Die volk van God het geen water gehad nie, en God het hulle in hulle desperaatheid ontmoet.
– Ons moet almal daardie oomblik bereik wanneer ons God vir onsself ontmoet.
– Dit is daar, van aangesig tot aangesig met Hom, dat Hy vir ons ‘n weg sal maak.
Gebed: Vader, vandag staan ek hier gereed om U te ontmoet. Ek is U kind en ek het ‘n wonderwerk nodig in my situasie en in die situasie waarmee die wêreld tans te kampe het. Ek bid dat U ‘n weg vir my en die mensdom sal maak, dit vra ek, my Vader. Amen.