Daaglikse Bybel Vers: Matthéüs 14:19

Daaglikse Bybel Vers: Matthéüs 14:19‘Toe gee Hy die skare bevel om op die gras te gaan sit; en Hy neem die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank; en nadat Hy die brode gebreek het, gee Hy dit aan die dissipels en die dissipels aan die skare.’

Toe gee Hy die skare bevel om op die gras te gaan sit; en Hy neem die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank; en nadat Hy die brode gebreek het, gee Hy dit aan die dissipels en die dissipels aan die skare.’

– In hierdie verhaal was ‘n groot wonderwerk gereed om plaas te vind.
– Die Here het vier dinge gedoen: Hy het na die hemel opgekyk, Hy het geseën, Hy het gebreek en Hy het gegee.
– Dit kan die verhaal van ons lewens wees as ons neem wat Hy vir ons gee, en dit weggee.
– Voor die wonderwerk het Hy na die hemel opgekyk, die moontlike gedoen en God het die onmoontlike gedoen.

Gebed: Vader, waar ek U vertrou vir wonderwerke in my lewe en omstandighede, mag ek altyd onthou om U as die bron van my wonderwerk te herken.  Mag ek gereed wees om dit wat U vir my gegee en gedoen het te neem, en dit te gebruik om tot seën vir ander te wees. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010