‘Want U seën die regverdige, o HERE, U omring hom met welbehae soos met ‘n skild’
– Seën; is deel van Sy wonderlike plan en doel vir jou lewe.
– Hy wil jou met Sy liefde omring en kroon.
– Verwag Sy beste vir jou in elke situasie in jou lewe.
– Mag jy Sy seën en beskerming ken in alles wat jy doen!
Gebed: Vader, dankie vir U seën wat U so mildelik oor U kinders uitstort. Mag ek ondervind wat dit beteken on deur U guns, seën en liefde omring te wees. Amen.