‘Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer;’
– Daar kom ‘n tyd wat ons moet laat vaar en God toelaat om oor te neem.
– Dit is ‘n tyd wanneer ons onsself volkome aan Hom oorgee.
– Wanneer ons hierdie plek van volle oorgawe bereik, kan ons vrede geniet.
– Wanneer ons, ons weë in Sy hande oorgee, kan Hy Sy doele uitvoer.
Gebed: Vader, ek dra my lewe, my toekoms en my weë vandag aan U oor. Ek sal U vertrou en daardie vertroue gee my die hoop en verwagting dat U in my situasie sal werk. Amen.