‘… die wedloop nie is vir die vinniges en die oorlog nie vir die helde nie; ...’
– Menslike krag en vermoë is nie altyd ‘n waarborg vir sukses nie.
– Ons moet nooit die Here buite die lewensvergelyking laat nie.
– Hy sê vir ons: Laat die swakke sê: ‘Ek is sterk!’
– Hy sê vir ons: Laat die armes sê: ‘Ek is ryk!’
Gebed: Vader, Ek kies om die spesifieke wedloop wat U voor my gestel het, met U krag te hardloop. Ek kies om die stryd waarmee ek gekonfronteer is, in U mag en U krag te stry. Amen.