‘Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ‘n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ‘n mens aan my doen?’
– Besef jy dat as Sy kind kan jy met vertroue lewe?
– Jy hoef nie deur omstandighede om jou verbyster te word nie.
– Jy kan sekuur staan en met vrymoedigheid vorentoe tree omdat Hy jou Helper is.
– Moenie tou op gooi as gevolg van ‘n verkeerde toon van wantroue nie, maar glo en vertrou Hom.
Gebed: Vader, ek verklaar dat my vertroue in U is. Ek sal vertrou en nie vrees nie. Help my om elke dag van my lewe met hierdie versekering in my hart, te lewe. Amen.