Daily Bible Verse:              Nahum 1:7

‘The LORD is good, a stronghold in the day of distress; He cares for those who trust in Him.’

- If ever the world was living in ‘days of distress’ it is now.
- But in difficult times, we have a Stronghold.
- A mighty Fortress is our God.
- He is our Tower of strength, and He will never fail or abandon us.

Prayer: Lord, thank You that You are my Stronghold, You are my Fortress, and You are my Tower of Strength. I choose to run to You, knowing that as I trust You, I can believe that Your care and kindness will be a reality in my life. Amen.


Daily Bible Verse: Nahum 1:7
‘The LORD is good, a stronghold in the day of distress; He cares for those who trust in Him.’


Daily Bible Verse: Psalm 145:9
‘The LORD is good to ALL; He has compassion on ALL He has made.’

Notes - HOE GETROU IS MY GOD NIE

HOE GETROU IS MY GOD NIE

By: Andrew W Roebert

These notes may be shared with others.

  • HOE GETROU IS MY GOD NIE

    1. ONS DIEN ‘N GETROUE GOD EN KOM OM ‘N GETROUE GOD TE AANBID!

    - Hy is getrou want Hy kom Sy verbond met ons na.

    - Hy is getrou want Sy liefde is standvastig en ewig.

    Deuteronòmium 7:9 ‘Jy moet dan weet dat die HERE jou God  God is, die getroue God wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet…..’

     

    2. DAAR IS GEEN PERK AAN SY GETROUHEID NIE!

    Psalm 36:6 ‘O HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke.’

     

    3. DIT IS SY NATUUR OM GETROU TE WEES EN HY HANTEER ONS IN GETROUHEID.

    Psalm 89:8 ‘’n God grootliks gedug in die raad van die heiliges  en vreeslik bo almal wat rondom Hom is?

     

    4. SY GETROUHEID IS NIE WISPELTURIG NIE DIT DUUR VAN GESLAG TOT GESLAG!

    Psalm 119:90  ‘U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde  bevestig, en dit bly staan.’

    5. SY GETROUHEID IS GROOT.

    Klaagliedere 3: 22-23 ‘dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede  het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot.’ 
    Romeine 3:3 ‘Want wat maak dit as sommige ontrou geword het? Sal hulle ontrou miskien die getrouheid van God vernietig?


    6. HY SAL GETROU DEUR DIE STRYD VAN DIE LEWE MET ONS STAP.

    1 Korinthiërs 10:13 ‘Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou,  wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.’

     

    7. HY SAL JOU GETROU BESKERM TEEN DIE BOSE EEN.
    2 Thessalonicense 3:3 ‘Maar die Here is getrou;  Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose.’

     

    8. ONS KAN VASHOU WANT HY IS GETROU EN SAL DOEN WAT HY BELOWE HET.

    Hebreërs 10:23 ‘Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;’